Web Analytics
Wanneer gaan die duiwel ophou? - The Schultz Family

Wanneer gaan die duiwel ophou cheeky wees en mooi word?

Mamma, wanneer gaan die duiwel ophou cheeky wees en mooi word?

Mamma verduidelik mooi die duiwel was n engel wat Jesus uitgeskop het en hy gaan nie ophou stout wees nie maar as jy Jesus ken en sy krag het dans daar niks om voor bang te wees nie.

Eva: Ek weet mamma Jesus se een oog kyk daai kant en sy ander oog daai kant en hy loer oral met n halse oog want op Superbook se dit “the Eyes of the Lord go to and fro” (en sy waai daai vingertjie heen en weer)!


Visit SA Corona Virus Site for updated information